Jissie Fok Potgooi
Twee Afrikaanse meisies, reguit van die plaas af, pak ’n potgooi-reeks aan waar hulle taboe-onderwerpe in die konserwatiewe, Afrikaanse, gemeenskap bespreek. Volg saam met hul, ooglopende ervaring om na Suid-Afrika se liberale hoofstad Kaapstad te verhuis. Suzen en Lean Truter het grootgeword in ’n klein dorpie genaamd Riebeek Kasteel, waar om 100% jouself te wees, nooit ’n opsie was nie. Jy moet altyd in die voorste ry van die kerk sit, bene gekruis en lang rompe. “Tree op soos ’n dame” was Ouma se gunstelling woorde. Ons sê FOK daardie stereotipe. Wees wie jy wil wees. Vang ons gesels oor seks, seksualiteit, familie en meer. Weeklikse episodes sal elke Donderdagaand om 19:00 opgelaai word.
Episodes

Saturday Sep 03, 2022
Saturday Sep 03, 2022
Seks is ‘n onderwerp wat ons vir dae oor kan praat. Daarom is die onderwerp in twee episodes opgedeel. Vir julle vermaak. Welkom terug na rondte 2, julle stoute fokkers.

Saturday Sep 03, 2022
Saturday Sep 03, 2022
Kom ons praat oor SEKS! Twee meisies met verskillende seksualitieite praat oor hulle “sexual experiences” deur die jare. Ons praat eerstes, bestes en “wens ek kon vergeet” oomblikke. Kom luister en geniet.
