{"name":"Jissie Fok Potgooi","short_name":"Jissie Fok Potgooi","theme_color":"#ffffff","start_url":"/","display":"standalone","background_color":"#fff","description":"Twee Afrikaanse meisies, reguit van die plaas af, pak ’n potgooi-reeks aan waar hulle taboe-onderwerpe in die konserwatiewe, Afrikaanse, gemeenskap bespreek. Volg saam met hul, ooglopende ervaring om na Suid-Afrika se liberale hoofstad Kaapstad te verhuis. Suzen en Lean Truter het grootgeword in ’n klein dorpie genaamd Riebeek Kasteel, waar om 100% jouself te wees, nooit ’n opsie was nie. Jy moet altyd in die voorste ry van die kerk sit, bene gekruis en lang rompe. “Tree op soos ’n dame” was Ouma se  gunstelling woorde. Ons sê FOK daardie stereotipe. Wees wie jy wil wees. Vang ons gesels oor seks, seksualiteit, familie en meer. Weeklikse episodes sal elke Donderdagaand om 19:00 opgelaai word.","icons":[{"src":"https://deow9bq0xqvbj.cloudfront.net/image-logo/14987389/Untitled_design_33__8ebeb5_300x300.png","sizes":"300x300","type":"image/png"}]}